Pragtige saai en veeplaas te koop
• 491.46 ha groot en is geleen in die distrik Bloemfontein
• 2 x Woonhuise
• Stoor / garage/ pakkamer / 2 stoor kamers
• Werkswinkel met inloop frieskas
• 2 x Sement damme – toegerus met windpomp en dompelpompe
• 5 x Gronddamme
• 6 Kampe
• Pompkamer vir besproeing – moet krag koppel
• 37 Ha besproeingsregte – National Register of water use certificate (kan op aanvraag voorsien word)
• Netjiese kraal en drukgang fasaliteit
• 47 x Simbra koeie dragtig en reeds begin kalf – 9 kalwers
• 2 x Brangus bulle
• John Deere 6400 – 4 wiel trekker
• John Deere baler
• 24 skaar hydroliese dis
• Kunsmis strooier
• Waterkar
• Lusern Hark
• Saadplanter
• Roleg
• Word verkoop as ‘n lopende saak
Property Features
Key Features
Land Size491 ha