171 ha Plaas te koop buite Delareyville
Pragtige vee en saaiplaas van 171 ha. Daar kom 5 Weidingskampe voor waarvan 4 kampe van water voorsien is. Die drade is 1.2 m hoog en geen aangeplante weiding kom voor nie.
Daar is 2 landekampe wat oorkom, die tipe lande is sand.
Daar is 9 Boorgate en net 2 is toegerus met dompelpomp en 'n windpomp
Geen besproeiing kom voor nie.
3 Sementdamme
Daar is 'n netjiese baksteenhuis en 2 Store kom voor met 1 selfvoerder, 1 melkstal en varkhokke.
Geen werkershuise kom op die plaas voor nie.
Ysterpyp beeskrale met 'n drukgang en 'n laaibank kom voor.
Daar is Eskom krag en die reenval per jaar is ongeveer 450 mm
Prys sluit BTW uit.
Property Features
Key Features
Land Size171 ha