R 0 - Farm for sale in Jacobsdal
Property image
Photos
Image 1 of N
R 0

Farm for sale in Jacobsdal

Jacobsdal, Jacobsdal

Prag plaas te koop

Die plaas bestaan uit 982 ha en daar kom 6 weidingkampe voor. Die kampe is van water voorsien. Daar is 750 ha wildwerend omhein 2.4 meter hoog - Omheiningssertifikaat. Geen aangeplante weiding kom voor nie.
Daar is ook 6 lande kampe en die tipe grond wat voorkom is Hutton. Daar is ongeveer 190 ha onder spilpunte / 8 spilpunte waaran 100 ha gevestig is onder lusern en ongeveer 7 ha is Pekaneutbome.

Daar is 'n boorgat wat 326000m3 water per jaar voorsien.
Daar is ook besproeiing wat voorkom: 550000m3 water per jaar ingelys uit die Oranjerivier. 2 Grond damme kom ook voor.

Daar is 'n ruim 420m2 woonhuis in die wildkamp en 'n 110 m2 woonhuis vir die plaas bestuurder by die besproeiings afdeling. Daar kom 1 toegeboude stoor voor van 425 m2 en 'n oop stoor van 375 m2.
Daar is 4 werkershuise.

Groot voerkraal vir ongeveer 3000 skaap, veehanteringsgeriewe vir bees.

Daar kom 3 kragpunte voor ( 1 x 25 KVA, 1 x 100KVA, 1 x 200 KVA) Roraflex punt.

Die wild is by die prys ingesluit en word die transaksie as 'n lopende saak verkoop.

BTW uitgesluit.

Kontak gerus vir enige navrae

Property Features

Key Features

Land Size982 ha

Interior

Guest Toilet
Kitchen
Toilet

Exterior

Staff Quarters
Borehole

Contact Agent

*
*
*
Brent Evans 083 630 1454

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 10.75%