Gesogte Veeplaas met besproeiing - 1314 ha plaas te koop
Die plaas is uitstekend toegerus vir vee en daar kom besproeiing op die plaas voor. Daar kom 6 kampe voor wat van water voorsien word en die drade is in 'n goeie toestand. 2 boorgate met pompe toegerus.
1 Sementdam en 'n 10 000 liter watertenk.
Mooi gemengde veld wat bestaan uit gras, bossieveld en gannabos. Veld het gerus en daar was Maart maand laas vee op gewees.
3km rivierfront, 8.7 ha waterregte uit die rivier.
Daar is 'n stewige waterwese huis op die plaas. 1 Wolskuur met klipkrale, 3 werkershuise.
KVE is 1 op 3 ha en GVE is 1 op 15 ha.
Reenval per jaar wissel tussen 350 - 400 mm.
Die is verseker 'n besoek werd, kontak my gerus vir 'n afspraak.
Property Features
Key Features
Land Size1314 ha
Interior
Lounges1
Dining Areas1
Kitchen
Exterior
Staff Quarters
Borehole