Goeie weidingsplaas te koop!
Die plaas is 452 ha groot en bestaan uit 9 Weidingskampe en die kampe word an water voorsien. Die drade is in ' n goeie toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie.
Daar is 3 boorgate wat toegerus is met 2 windpompe en 1 dompelpomp. 3 Damme, Geen woonhuis kom voor nie.
Daar is toegeboude store en werkershuise.
Veehanteringsgeriewe en krale kom voor.
Drakrag: 1 GVE op 6 ha.
Property Features
Key Features
Land Size452 ha
Exterior
Staff Quarters
Garden
Borehole