Netjise besproeiingsplaas te koop
Die plaas is 638 ha groot, daar kom weidingskampe voor en die drade is in 'n goeie toestand.
Daar kom ook 40 ha se ingelyste besproeiing voor en 11 boorate wat toegerus is met 'n dompelpompe en 1 windpomp. 4 Damme kom ook voor.
Netjiese 3 slaapkamer klinkersteenhuis met 5 store, 2 werkershuise wat voorsien is van hul eie water en krag kom voor.
Veehanteringsgeriewe vir skaap en bees kom voor met krale.
3 Kragpunte.
Drakrag is 1 GVE op 4 ha.
Property Features
Key Features
Bedrooms3
Land Size638 ha
Pet Friendly
Interior
Reception Rooms1
Lounges1
Kitchen
Laundry
Built-in Cupboards
Exterior
Staff Quarters
Borehole