Pragtige leefstyl plasie nie te ver van BFN nie
Naby Motagu Dam vir visvang, bootry en verskeie ander watergeleenthede. Die klein plasie is goed gelee vir die sakeman wat naweke wil ontspan en uit die stad kom. Kom geniet die rustigheid en stilte. Hier is ook 'n wildskamp met 'n Jagtershut wat op die plaas voorkom. 3 Kampe om nog vee ook aan te hou. Moet nie die geleentheid misloop nie. Vir enige verdere navrae, kontak my gerus.
Property Features
Key Features
Bedrooms3
Bathrooms1
Garages2
Carports1
Land Size100 ha
Interior
Lounges1
Kitchen
Toilet